Week Drie

Datum

So dis week drie en dinge vorder, maar dis een tree vorentoe en vyf terug
So mens moet alles vir elke verskaffer se, as jy wit handvatsels soek se so
Spaarkamer gee darem so bietjie hoop in al die deurmekaar
Ou badkamer venster opening

Lees
Meer